1 Daarna het koning Ahasv,ros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.

2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?

3 Want die Jood Mordegai was die tweede in rang onder koning Ahasv,ros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

1 Kong Ahasverus la skatt på fastlandet og på øene i havet.

2 Men alt det han gjorde i sin makt og velde, og en nøiaktig fremstilling av den høie rang som kongen ophøiet Mordekai til, det er opskrevet i de mediske og persiske kongers krønike.

3 For jøden Mordekai var den næste efter kong Ahasverus, og han var høit æret blandt jødene og avholdt av sine mange brødre; han søkte sitt folks vel og talte til beste for hele sin ætt.