Publicidade

Ester 10

1 Daarna het koning Ahasv,ros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?3 Want die Jood Mordegai was die tweede in rang onder koning Ahasv,ros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

1 I whakaritea ano e Kingi Ahahueruha he takoha ma te whenua, ma nga motu o te moana.2 Na, ko nga meatanga katoa o tona kaha, o tona nui, me te korero katoa o te nui o Mororekai i whakanuia nei e te kingi, kihai ianei i tuhituhia ki te pukapuka o nga meatanga o nga ra o nga kingi o Meria, o Pahia?3 Ko Mororekai Hurai hoki te tuarua o Kingi Ahahueruha, he nui ano ia i roto i nga Hurai, he matenuitanga na te mano tini o ona tuakana, teina; he rapu tonu tana i te pai mo tona iwi, he korero ano i te ata noho ki ona uri katoa.

Veja também

Publicidade
Ester
Ver todos os capítulos de Ester
Logo Bíblia

Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-03-06_21-15-35-green