1 Solomon a început zidirea Casei Domnului la Ierusalim, pe muntele Moria, care fusese arătat tatălui său David, în locul pregătit de David în aria lui Ornan, Iebusitul.2 A început să zidească în a doua zi a lunii a doua, în al patrulea an al domniei lui.3 Iată pe ce temelii a zidit Solomon Casa lui Dumnezeu. Lungimea, în coţi de măsura cea veche a coţilor, era de şasezeci de coţi, iar lăţimea de douăzeci de coţi.4 Pridvorul dinainte avea douăzeci de coţi lungime, cît era de lată casa, şi o sută douăzeci de coţi înălţime; Solomon l -a acoperit pe dinlăuntru cu aur curat.5 A îmbrăcat cu lemn de chiparos casa cea mare, a acoperit -o cu aur curat, şi a săpat pe ea finici şi împletituri de lănţişoare.6 A acoperit casa cu pietre scumpe ca podoabă; şi aurul era aur din Parvaim.7 A acoperit cu aur casa, bîrnele, pragurile, pereţii şi uşile, şi a pus să sape heruvimi pe pereţi.8 A făcut casa Locului prea sfînt. Ea era lungă de douăzeci de coţi, cît lărgimea casei, şi largă de douăzeci de coţi. A acoperit -o cu aur curat, care preţuia şase sute de talanţi.9 Greutatea aurului pentru cuie se ridica la cincizeci de sicli. A îmbrăcat cu aur şi odăile de sus.10 A făcut în casa Locului prea sfînt doi heruvimi săpaţi, şi i -a acoperit cu aur.11 Aripile heruvimilor aveau o lungime de douăzeci de coţi. Aripa celui dintîi, lungă de cinci coţi, atingea zidul casei; şi cealaltă aripă, lungă tot de cinci coţi, atingea aripa celui de al doilea heruvim.12 Aripa celui de al doilea heruvim, lungă de cinci coţi, atingea zidul casei; şi cealaltă aripă, lungă tot de cinci coţi, se unea cu aripa celui dintîi heruvim.13 Aripile acestor heruvimi, întinse, aveau douăzeci de coţi. Ei stăteau în picioare, cu faţa întoarsă spre casă.14 A făcut perdeaua albastră, purpurie şi cărmizie, şi de in supţire, şi a lucrat heruvimi pe ea.15 A făcut înaintea casei doi stîlpi de treizeci şi cinci de coţi înălţime, cu un cap de cinci coţi în vîrful lor.16 A făcut nişte reţele ca acelea cari erau în Locul prea sfînt, şi le -a pus pe vîrful stîlpilor. Apoi a făcut o sută de rodii pe cari le -a pus pe reţele.17 A aşezat stîlpii în partea dinainte a Templului, unul la dreapta şi altul la stînga; a numit pe cel dela dreapta Iachin, şi pe cel dela stînga Boaz.
1 En Salomo het die huis van die HERE begin bou in Jerusalem op die berg Mor¡a waar Hy aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid reggemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.2 En hy het begin bou in die tweede maand, op die tweede dag, in die vierde jaar van sy regering.3 En dit is die grondplan van Salomo vir die bou van die huis van God: die lengte, in elle volgens die ou maat, sestig el, en die breedte twintig el.4 En die voorportaal voor die huis -- die lengte daarvan voor op die breedte van die huis was twintig el en die hoogte twintig el; en binnekant het hy dit met suiwer goud oorgetrek.5 En die groot vertrek het hy met sipreshout oordek en dit met goeie goud oorgetrek en daar palmbome en kettings op aangebring.6 Verder het hy die huis met kosbare stene as versiering oorgetrek, en die goud was goud van Parw im.7 Ook het hy die huis, die balke, die drumpels en die mure en deure daarvan met goud oorgetrek en g,rubs op die mure uitgesny.8 Verder het hy die Allerheiligste Vertrek gemaak; die lengte daarvan, voor op die breedte van die huis, was twintig el, en die breedte daarvan twintig el; en hy het dit oorgetrek met fyn goud, van ses honderd talente.9 En die gewig van die spykers was vyftig sikkels aan goud; ook die bovertrekke het hy met goud oorgetrek.10 Ook het hy in die Allerheiligste Vertrek twee g,rubs gemaak, 'n werk van beeldhoukuns, en dit met goud oorgetrek.11 En die vlerke van die g,rubs, die lengte daarvan was twintig el; die vlerk van vyf el van die een het geraak aan die muur van die vertrek, terwyl die ander vlerk van vyf el geraak het aan die vlerk van die ander g,rub;12 en die vlerk van die ander g,rub van vyf el het geraak aan die muur van die vertrek, en die ander vlerk van vyf el was vas teen die vlerk van die ander g,rub.13 Hierdie g,rubs het die vlerke twintig el uitgesprei, en hulle het op hul voete gestaan met hul gesigte na die huis toe.14 En die voorhangsel het hy gemaak van pers en purperrooi en bloedrooi en fyn linne en daar g,rubs op aangebring.15 Verder het hy twee pilare voor die huis gemaak; vyf en dertig el was die hoogte, met 'n kapiteel wat op die top daarvan was, vyf el hoog.16 Hy het ook kettings gemaak soos 'n krans en dit op die top van die pilare aangebring; verder het hy honderd granaatjies gemaak en aan die kettings bevestig.17 En hy het die pilare voor die tempel opgerig, die een regs en die ander links; en die regter-een het hy genoem Jagin, en die linker-een Boas.18 verder Malk¡ram en Ped ja en Senassar, Jek mja, Hosama en Ned bja.19 En die seuns van Ped ja was Serubb bel en S¡me‹; en die seuns van Serubb bel was: Mesullam en Han nja; en S,lomit was hulle suster;20 en H suba en Ohel en Ber,gja en Has dja, Jusab-Hesed, vyf.21 En die seuns van Han nja was Pel tja, sy seun was Jesaja, sy seun was Ref ja, sy seun was Arnan, sy seun was Ob dja, sy seun was Seg nja.22 En die seuns van Seg nja was Sem ja; en die seuns van Sem ja was: Hattus en J¡geal en Bar¡ag en Ne rja en Safat, ses;23 en die seuns van Ne rja was: Eljoënai en Hisk¡a en Asr¡kam, drie;24 en die seuns van Eljoënai was: Hod wja en Elj sib en Pel ja en Akkub en Johanan en Del ja en An ni, sewe.