Publicidade

Gênesis 10

1 Iată spiţa neamului fiilor lui Noe: Sem, Ham şi Iafet. După potop li s'au născut fii.2 Fiii lui Iafet au fost: Gomer, Magog, Madai, Iavan, Tubal, Meşec şi Tiras.3 Fiii lui Gomer: Aşchenaz, Rifat şi Togarma.4 Fiii lui Iavan: Elişa, Tarşiş, Chitim, şi Dodanim.5 Dela ei se trag popoarele din ţările neamurilor de pe malul mării, după ţinuturile lor, după limba fiecăruia, după familiile lor, după seminţiile lor.6 Fiii lui Ham au fost: Cuş, Miţraim, Put şi Canaan. -7 Fiii lui Cuş: Seba, Havila, Sabta, Raema şi Sabteca. Fiii lui Raema: Şeba şi Dedan.8 Cuş a născut şi pe Nimrod: el este acela care a început să fie puternic pe pămînt.9 El a fost un viteaz vînător înaintea Domnului; iată de ce se zice: ,,Ca Nimrod, viteaz vînător înaintea Domnului.``10 El a domnit la început peste Babel, Erec, Acad şi Calne, în ţara Şinear.11 Din ţara aceasta a intrat în Asiria; a zidit Ninive, Rehobot-Ir, Calah12 şi Resen între Ninive şi Calah; aceasta este cetatea cea mare. -13 Miţraim a născut pe Ludimi, Anamimi, Lehabimi, Naftuhimi,14 Patrusimi, Casluhimi, (din cari au ieşit Filistenii) şi pe Caftorimi.15 Canaan a născut pe Sidon, întîiul lui născut, şi pe Het;16 şi pe Iebusiţi, pe Amoriţi, pe Ghirgasiţi,17 pe Heviţi, pe Archiţi, pe Siniţi,18 pe Arvadiţi, pe Ţemariţi, pe Hamatiţi. În urmă, familiile Cananiţilor s'au împrăştiat.19 Hotarele Cananiţilor se întindeau dela Sidon, cum mergi spre Gherar, pînă la Gaza, şi cum mergi spre Sodoma, Gomora, Adma şi Ţeboim, pînă la Leşa.20 Aceştia sînt fiii lui Ham, după familiile lor, după limbile lor, după ţările lor, după neamurile lor.21 Şi lui Sem, tatăl tuturor fiilor lui Eber, şi fratele cel mai mare al lui Iafet, i s'au născut fii.22 Fiii lui Sem au fost: Elam, Asur, Arpacşad, Lud şi Aram.23 Fii lui Aram: Uţ, Hul, Gheter şi Maş.24 Arpacşad a născut pe Şelah; şi Şelah a născut pe Eber.25 Lui Eber i s'au născut doi fii: numele unuia era Peleg, numit aşa pentru că pe vremea lui s'a împărţit pămîntul; iar numele fratelui său era Ioctan.26 Ioctan a născut pe Almodad, pe Şelef, pe Aţarmavet, pe Ierah,27 pe Adoram, pe Uzal, pe Dicla,28 pe Obal, pe Abimael, pe Seba,29 pe Ofir, pe Havila, şi pe Iobab. Toţi aceştia au fost fiii lui Ioctan.30 Ei au locuit dela Meşa, cum mergi spre Sefar, pînă la muntele răsăritului.31 Aceştia sînt fiii lui Sem, după familiile lor, după limbile lor, după ţările lor, după neamurile lor.32 Acestea sînt familiile fiilor lui Noe, după spiţa neamului lor, după neamurile lor. Şi din ei au ieşit neamurile cari s'au răspîndit pe pămînt după potop.

1 En dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet -- vir hulle is daar seuns gebore n die vloed.2 Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.3 En die seuns van Gomer was: Askenas en Rifat en Tog rma.4 En die seuns van Jawan was: El¡sa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete --5 uit hulle het verdeeld geraak die kuslande van die nasies, in hulle lande, elkeen na sy taal, volgens hulle geslagte, in hulle nasies.6 En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kana„n.7 En die seuns van Kus was: Seba en H wila en Sabta en Ra,ma en S btega. En die seuns van Ra,ma: Skeba en Dedan.8 Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.9 Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE.10 En die begin van sy ryk was Babel en Ereg en Akkad en Kalne in die land S¡near.11 Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou: Ninev, en R,hobot-Ir en Kalag12 en Resen, tussen Ninev, en Kalag -- dit is die groot stad.13 En Misraim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete14 en die Patrusiete en Kasluhiete -- waaruit die Filistyne voortgekom het -- en Kaftoriete.15 En Kana„n was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het16 en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete17 en die Hewiete en Arkiete en Siniete18 en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kana„niete hulle versprei.19 En die gebied van die Kana„niete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Seboim tot by Lesa.20 Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.21 En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber, die ouer broer van Jafet, is seuns gebore.22 Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpagsad en Lud en Aram.23 En die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas.24 En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.25 En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.26 En Joktan was die vader van Almodad en Selef en Hasarm wet en Jerag27 en Hadoram en Usal en Dikla28 en Obal en Ab¡mael en Skeba29 en Ofir en H wila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.30 En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.31 Dit is die seuns van Sem volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, volgens hulle nasies.32 Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel n die vloed.

Veja também

Publicidade
Logo Bíblia

Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-03-06_21-15-35-green