Publicidade

Josué 18

1 Toată adunarea copiilor lui Israel s'a strîns la Silo, şi au aşezat acolo cortul întîlnirii. Ţara era supusă înaintea lor.2 Mai rămîneau şapte seminţii ale copiilor lui Israel, cari nu-şi primiseră încă partea de moştenire.3 Iosua a zis copiilor lui Israel: ,,Pînă cînd vă veţi lenevi să mergeţi să luaţi în stăpînire ţara pe care v'a dat -o Domnul, Dumnezeul părinţilor voştri?4 Alegeţi trei bărbaţi de fiecare seminţie, şi -i voi porni. Să se scoale, să străbată ţara, să facă un plan în vederea împărţelii, şi să se întoarcă la mine.5 S'o împartă în şapte părţi; Iuda să rămînă în hotarele lui la miazăzi, şi casa lui Iosif să rămînă în hotarele ei la miază noapte.6 Voi dar, să faceţi un plan al ţării împărţite în şapte părţi, şi să mi -l aduceţi aici. Voi arunca sorţul pentru voi înaintea Domnului, Dumnezeului nostru.7 Dar Leviţii să n'aibă parte în mijlocul vostru, căci moştenirea lor este preoţia Domnului; şi Gad, Ruben şi jumătate din seminţia lui Manase, şi-au primit moştenirea, pe care le -a dat -o Moise, robul Domnului, de cealaltă parte a Iordanului, la răsărit.``8 Cînd s'au sculat bărbaţii şi au pornit să facă planul ţării, Iosua le -a dat porunca aceasta: ,,Duceţi-vă, străbateţi ţara, faceţi-mi un plan, şi întoarceţi-vă la mine; apoi eu voi arunca pentru voi sorţul înaintea Domnului, la Silo.``9 Bărbaţii aceştia au plecat, au străbătut ţara, şi au făcut planul după cetăţi, într'o carte, împărţind -o în şapte părţi, şi s'au întors la Iosua în tabără la Silo.10 Iosua a aruncat înaintea Domnului sorţi pentru ei la Silo, şi a împărţit ţara între copiii lui Israel, dînd fiecăruia partea lui.11 Sorţul a căzut pe seminţia fiilor lui Beniamin, după familiile lor, şi partea care le -a căzut prin sorţi îşi avea hotarele între fiii lui Iuda şi fiii lui Iosif.12 În spre miază-noapte, hotarul lor pornea dela Iordan. Suia pela miază noapte de Ierihon, se ridica în munte spre apus, şi ieşea în pustia Bet-Aven.13 De acolo trecea prin Luz, la miazăzi de Luz, adică Betel, şi se pogora la Atarot-Adar, peste muntele care este la miază-zi de Bet-Horonul de jos.14 Înspre apus, hotarul mergea şi se întorcea pela miazăzi de muntele care este în faţa Bet-Horonului; mergea spre miazăzi, şi ieşea la Chiriat-Baal, care este Chiriat-Iearim, cetatea fiilor lui Iuda. Aceasta era partea de apus.15 Partea de miazăzi începea dela capătul Chiriat-Iearimului. Hotarul mergea spre apus pînă la izvorul apelor Neftoahului.16 Se pogora pela capătul muntelui care este în faţa văii Ben-Hinom, în valea Refaimiţilor, la miazănoapte. Se pogora prin valea Hinom, pe partea de miazăzi a Iebusiţilor, pînă la En-Roguel.17 Se îndrepta spre miază noapte la En-Şemeş, apoi la Ghelilot, care este în faţa suişului Adumim, şi se pogora pela piatra lui Bohan, fiul lui Ruben.18 Trecea pe partea de miazănoapte în faţa Arabei, se pogora pela Araba,19 mergea înainte pe partea de miazănoapte de Bet-Hogla, şi ieşea la sînul de miazănoapte al mării Sărate, spre îmbucătura Iordanului la miazăzi. Acesta era hotarul de miazăzi.20 Înspre răsărit hotarul îl făcea Iordanul. Aceasta a fost moştenirea fiilor lui Beniamin, după familiile lor, cu hotarele ei de jur împrejur.21 Cetăţile seminţiei fiilor lui Beniamin, după familiile lor, erau: Ierihonul, Bet-Hogla, Emec-Cheţiţ,22 Bet-Araba, Ţemaraim, Betel,23 Avim, Para, Ofra,24 Chefar-Amonai, Ofni şi Gheba; douăsprezece cetăţi, şi satele lor.25 Gabaon, Rama, Beerot,26 Miţpe, Chefira, Moţa27 Rechem, Iirpeel, Tareala,28 Ţela, Elef, Iebus, adică Ierusalimul, Ghibeat şi Chiriat; patrusprezece cetăţi, şi satele lor. Aceasta a fost moştenirea fiilor lui Beniamin, după familiile lor.

1 Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo byeengekom en daar die tent van samekoms opgeslaan, aangesien die land voor hulle onderwerp was.2 Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie.3 Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Hoe lank sal julle jul so traag hou om die land in besit te gaan neem wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle gegee het?4 Bring tot drie man uit elke stam, dat ek hulle kan uitstuur, en dat hulle kan klaarmaak en die land deurgaan en dit beskrywe met die oog op hulle erfdeel; dan moet hulle na my toe kom5 en dit onder mekaar in sewe dele verdeel: Juda moet sy gebied in die suide behou, en die huis van Josef moet sy gebied in die noorde behou.6 Maar julle moet die land in sewe dele beskrywe en die beskrywing hier na my toe bring; dan sal ek vir julle die lot werp, hier voor die aangesig van die HERE onse God.7 Want die Leviete het geen aandeel onder julle nie, omdat die priesterskap van die HERE hulle erfdeel is; en Gad en Ruben en die halwe stam van Manasse het hulle erfdeel ontvang oorkant die Jordaan in die ooste, wat Moses, die kneg van die HERE, hulle gegee het.8 Die manne het toe klaargemaak en gegaan; en by hulle vertrek het Josua hulle bevel gegee om die land te beskrywe, met die woorde: Gaan heen, trek rond in die land en beskrywe dit, en kom na my terug; dan sal ek hier vir julle die lot werp voor die aangesig van die HERE in Silo.9 En die manne het gegaan en die land deurgetrek en dit in 'n boek beskrywe, volgens die stede, in sewe dele, en na Josua gekom in die laer van Silo.10 Toe het Josua vir hulle die lot gewerp in Silo, voor die aangesig van die HERE; en Josua het die land daar onder die kinders van Israel verdeel volgens hulle afdelings.11 En die lot het opgekom van die stam van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte; en die gebied wat vir hulle deur die lot aangewys is, het uitgekom tussen die kinders van Juda en die kinders van Josef;12 en hulle lyn aan die noordekant was: van die Jordaan af; dan loop die lyn op na die noordelike hang van J,rigo, en dit loop op in die gebergte in westelike rigting en loop dood by die woestyn van Bet-Awen;13 en daarvandaan loop die lyn oor na Lus, na die suidelike hang van Lus, dit is Bet-el; verder loop die lyn af na Atrot-Addar, op die gebergte wat suid lê van Bet-Horon-Onder;14 dan buig die lyn om en swaai na die westekant, teen suid, van die gebergte wat suid teenoor Bet-Horon lê; verder loop dit dood by Kirjat-Ba„l, dit is Kirjat-Je rim, die stad van die kinders van Juda; dit is die westekant;15 en die suidekant begin by die uiteinde van Kirjat-Je rim; en die lyn loop aan in die weste en dan na die waterfontein van Neftoag;16 dan loop die lyn af na die uiteinde van die berg wat teenoor die dal Ben-Hinnom, noordelik in die dal van die Refa‹ete lê; dan loop dit af na die dal Hinnom, na die suidelike hang van die Jebusiete, en loop af na die fontein Rogel;17 verder buig dit noord om en loop aan na die fontein Semes; dan loop dit aan na die klipkrale wat teenoor die hoogte van Adummim lê, en loop af na die klip van Bohan, die seun van Ruben;18 dan gaan dit oor na die hang teenoor die Araba in noordelike rigting en loop af na die Araba;19 verder loop die lyn oor na die hang van Bet-Hogla in noordelike rigting; dan loop die lyn dood by die noordelike tong van die Soutsee, aan die mond van die Jordaan in die suide; dit is die suidelike lyn;20 en die Jordaan begrens dit aan die oostekant. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin na hulle geslagte, volgens sy lyne rondom.21 En die stede van die stam van die kinders van Benjamin, volgens hulle geslagte, was: J,rigo en Bet-Hogla en Emek-Kesis,22 en Bet-Araba en Semar im en Bet-el,23 en Ha„wim en Para en Ofra,24 en Kefar-Ha„mmoni en Ofni en Gaba: twaalf stede met hulle dorpe;25 G¡beon en Rama en Beërot,26 en Mispe en Kef¡ra en Mosa,27 en Rekem en J¡rpeël en T reala,28 en Sela, Elef en Jebusi, dit is Jerusalem, G¡beat, Kirjat: veertien stede met hulle dorpe. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte.

Veja também

Publicidade
Logo Bíblia

Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-03-06_21-15-35-green