Publicidade

Juízes 21

1 Bărbaţii lui Israel juraseră la Miţpa, zicînd: ,,Niciunul din noi să nu-şi dea fata după un Beniamit``.2 Poporul a venit la Betel, şi a stat înaintea lui Dumnezeu pînă seara. Au ridicat glasul, au vărsat multe lacrămi,3 şi au zis: ,,Doamne, Dumnezeul lui Israel, pentruce s'a întîmplat aşa ceva în Israel, să lipsească astăzi o seminţie întreagă din Israel?``4 A doua zi, poporul s'a sculat disdedimineaţă; au zidit acolo un altar, şi au adus arderi de tot şi jertfe de mulţămire.5 Copiii lui Israel au zis: ,,Cine dintre toate seminţiile lui Israel nu s'a suit la adunare înaintea Domnului?`` Căci făcuseră un jurămînt mare împotriva oricui nu s'ar sui la Domnul la Miţpa, şi ziseseră: ,,Să fie pedepsit cu moartea.``6 Copiilor lui Israel le părea rău de fratele lor Beniamin, şi ziceau: ,,Astăzi a fost nimicită o seminţie din Israel.7 Cum să facem rost de neveste celor ce au rămas cu viaţă, fiindcă am jurat pe Domnul să nu le dăm fetele noastre de neveste?``8 Ei au zis deci: ,,Este cineva dintre seminţiile lui Israel care să nu se fi suit la Domnul la Miţpa?`` Şi nimeni din Iabes din Galaad nu venise în tabără, la adunare.9 Au făcut numărătoarea poporului, şi nu era acolo nici unul din locuitorii din Iabes din Galaad.10 Atunci adunarea a trimes împotriva lor douăsprezece mii de ostaşi, dîndu-le porunca aceasta: ,,Duceţi-vă, şi treceţi prin ascuţişul săbiei pe locuitorii din Iabes din Galaad, cu femeile şi copiii.11 Iată ce să faceţi: să nimiciţi cu desăvîrşire orice bărbat şi orice femeie care a cunoscut împreunarea cu bărbat``.12 Au găsit între locuitorii din Iabes din Galaad patru sute de fete fecioare, cari nu se culcaseră cu bărbat, şi le-au adus în tabără la Silo, care este în ţara Canaanului``.13 Toată adunarea a trimes soli să vorbească fiilor lui Beniamin cari erau la stînca Rimon, şi să le vestească pacea.14 În timpul acela Beniamiţii s'au întors şi li s'au dat de neveste acelea pe cari le lăsaseră cu viaţă din femeile din Iabes din Galaad. Dar nu erau destule.15 Poporului îi părea rău de Beniamin, căci Domnul făcuse o spărtură în seminţiile lui Israel.16 Bătrînii adunării au zis: ,,Cum să facem rost de neveste pentru cei rămaşi, căci femeile lui Beniamin au fost nimicite?``17 Şi au zis: ,,Cei ce au mai rămas din Beniamin, să-şi păstreze moştenirea, ca să nu se şteargă o seminţie din Israel.18 Dar noi nu putem să dăm pe fetele noastre după ei, căci copiii lui Israel au jurat, zicînd: ,,Blestemat să fie cine va da o nevastă unui Beniamit!``19 Şi au zis: ,,Iată, în fiecare an este o sărbătoare a Domnului la Silo, care este la miază noapte de Betel, la răsăritul drumului care suie din Betel la Sihem, şi la miază-zi de Lebona.``20 Apoi au dat următoarea poruncă fiilor lui Beniamin: ,,Duceţi-vă şi staţi la pîndă în vii.21 Uitaţi-vă, şi cînd veţi vedea pe fetele din Silo ieşind să joace, să ieşiţi din vii, să vă luaţi fiecare cîte o nevastă din fetele din Silo, şi să vă duceţi în ţara lui Beniamin.22 Dacă părinţii sau fraţii lor vor veni să se plîngă la noi, le vom spune: ,,Daţi-ni-le nouă, căci n'am luat cîte o nevastă de fiecare în război. Nu voi li le-aţi dat: numai atunci, aţi fi vinovaţi.23 Fiii lui Beniamin au făcut aşa: şi-au luat neveste, după numărul lor, dintre jucătoarele pe cari le-au răpit; apoi au plecat şi s'au întors în moştenirea lor; au zidit iarăş, cetăţile, şi au locuit acolo.24 Şi în acelaş timp copiii lui Israel au plecat de acolo fiecare în seminţia lui şi în familia lui, şi s'a întors fiecare în moştenirea lui.25 Pe vremea aceea, nu era împărat în Israel, fiecare făcea ce -i plăcea

1 Maar die manne van Israel het al in Mispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan 'n Benjaminiet as vrou gee nie.2 En toe die manskappe in Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem verhef en geween met 'n groot geween3 en gesê: Waarom, o HERE, God van Israel, het dit in Israel gebeur dat daar vandag een stam uit Israel vermis word?4 Daarop het die manskappe die volgende dag vroeg klaargemaak en daar 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring.5 En die kinders van Israel het gesê: Wie is daar van al die stamme van Israel wat nie opgegaan het na die vergadering, na die HERE toe nie? Want daar was 'n plegtige eed teen die een wat nie opgaan na die HERE in Mispa nie -- hy moet sekerlik gedood word.6 Toe het die kinders van Israel hulle broer Benjamin jammer gekry en gesê: Daar is vandag een stam uit Israel afgesny.7 Wat kan ons doen vir hulle wat oorgebly het, wat vroue aanbetref? Want ons het by die HERE gesweer dat ons nie van ons dogters aan hulle as vroue sal gee nie.8 Toe sê hulle: Wie is diegene wat van die stamme van Israel nie opgegaan het na die HERE in Mispa nie? En kyk, niemand het uit Jabes in G¡lead na die laer, na die vergadering gekom nie.9 En die volk is getel, en daar was niemand van die inwoners van Jabes in G¡lead nie.10 Toe stuur die vergadering daarheen twaalf duisend man uit die dapper manne en gee hulle bevel en sê: Gaan heen en slaan die inwoners van Jabes in G¡lead met die skerpte van die swaard, ook die vroue en die kinders.11 En dit is die ding wat julle moet doen: Alles wat manlik is, en al die vroue wat die gemeenskap met die man ken, moet julle met die banvloek tref.12 En hulle het onder die inwoners van Jabes in G¡lead vier honderd meisies aangetref, jongmeisies wat geen gemeenskap met 'n man gehad het nie, en die het hulle na die laer gebring in Silo wat in die land Kana„n lê.13 Toe stuur die hele vergadering en hulle spreek met die kinders van Benjamin wat by die rots Rimmon was, en bied hulle die vrede aan.14 Daarop het Benjamin in die tyd teruggekom; en hulle het die vroue wat hulle uit die vroue van Jabes in G¡lead in die lewe behou het, aan hulle gegee, maar so was daar vir hulle nie genoeg nie.15 En die volk het Benjamin jammer gekry, omdat die HERE 'n skeuring gemaak het onder die stamme van Israel.16 Toe sê die oudstes van die vergadering: Wat kan ons doen vir die wat oorgebly het, wat vroue aanbetref? Want die vroue was uit Benjamin verdelg.17 Verder sê hulle: Die besitting van die wat oorgebly het, behoort aan Benjamin, sodat geen stam uit Israel mag uitgedelg word nie.18 Maar ons self kan hulle geen vroue uit ons dogters gee nie; want die kinders van Israel het gesweer en gesê: Vervloek is hy wat 'n vrou aan Benjamin gee.19 Toe sê hulle: Kyk, daar is jaar vir jaar 'n fees van die HERE in Silo wat noord van Bet-el lê, oostelik van die grootpad wat opgaan van Bet-el na Sigem, en suid van Lebona.20 En hulle het die kinders van Benjamin bevel gegee en gesê: Gaan en lê en loer in die wingerde.21 En let op, en kyk, as die dogters van Silo uittrek om hulle koordanse uit te voer, dan moet julle uit die wingerde uitkom, en julle moet vir julle, elkeen sy vrou, uit die dogters van Silo vang en na die land Benjamin gaan.22 En as hulle vaders of hulle broers kom om by ons 'n saak te maak, sal ons vir hulle sê: Skenk hulle aan ons, want ons het nie vir elkeen 'n vrou in die oorlog geneem nie. Julle self het hulle mos nie aan hulle gegee nie; in die geval alleen sou julle skuldig gewees het.23 Die kinders van Benjamin het toe so gedoen: hulle het vroue volgens hulle getal weggedra uit die danseresse wat hulle geroof het; en hulle het weggegaan en teruggekeer na hul erfdeel toe, en hulle het die stede opgebou en daarin gewoon.24 En die kinders van Israel het in daardie tyd daarvandaan weggegaan, elkeen na sy stam en na sy geslag, en hulle het daarvandaan uitgetrek, elkeen na sy erfdeel toe.25 In die dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy oë.

Veja também

Publicidade
Juízes
Ver todos os capítulos de Juízes
Logo Bíblia

Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-03-06_21-15-35-green